Kellan Lutz

Kellan Lutz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kellan Christopher Lutz
Geboorte 15 Maart 1985 (1985-03-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kellan Lutz (gebore 15 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Twilight Saga: New Moon (2009), The Twilight Saga: Eclipse (2010), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search